BUSROETES
Ons busroetes is van kardinale belang vir ons skool. Die veilige vervoer van busleerlinge geniet die hoogste prioriteit, en daarom maak die skool seker dat ons voertuie te alle tye geheel betroubaar en padwaardig is.

RICHARDSBAAI, EMPANGENI
Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.
PONGOLA, MKUZE, BOABAB EN HLUHLUWE
Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.
DUNDEE, LADYSMITH, WINTERTON, PIETERMARITZBURG
Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.
ULUNDI, MELMOTH, ESHOWE
Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.
UTRECHT, NEWCASTLE
Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.
DORPSROETE
Die dorpsbus vertrek elke dag 15 minute nadat die skool verdaag het.
Vertrek: Middae – 15 minute na verdaging