Personeel

 

 

Mnr RS Muller - Skoolhoof
Pionier beskik oor ‘n span uiters bekwame en hoogs profesionele personeel. Deeglike en deurdagte beplanning tesame met die gefokusde poging van elkeen in ons span lei daartoe dat Pionier gereeld hoogtes en prestasies bereik wat ons laat uitstaan as die akademiese toonaangewer in ons streek en ons suksesvol laat meeding met enige ander kompetisie in ons provinsie.

Ons Bestuurspan is deel van en word bygestaan en ondersteun deur ‘n uiters bekwame Akademiese, Ondersteunende en Administratiewe personeelgroep wat verseker dat die ratte van die skool ge-olie loop.

Bestuurspan

Personeel - Akademies

Personeel - Studente

Personeel - Ondersteunend

Dissipline
Skoolsielkundige
Terreinbestuurder

Personeel - Administratief