Akademiese program 2020

2de Kwartaal 2020

Let daarop dat die kwartaalprogram soos op die jaarkalender weergegee in geheel verval en sal vervang word met nuwe inligting sodra die regering aandui wanneer skole weer mag heropen!

Maart
31, Skool heropen ?
April
3, Sien D6-Kommunikeerder vir week 1 opdragte (bronne)
10, Sien D6-Kommunikeerder: Week 2 opdragte (bronne)
17, Sien D6-Kommunikeerder: Week 3 opdragte (bronne)
Mei
1, Werkersdag
8, Opedag ?
21, Hemelvaart (Erediens)
22, Junie-eksamen begin ?
Junie
12, SKOLE SLUIT ?

1ste Kwartaal 2020

Januarie
15, Skool heropen
30, Kontroletoetse siklus 1
Februarie
6, Kontroletoetse, siklus 2
11, Kontroletoetse, siklus 3
15, Kontroletoetse, siklus 4
18, Kontroletoetse, siklus 5
20, Kontroletoetse, siklus 6
27, Kontroletoetse, siklus 7
Maart
3, Kontroletoetse, siklus 8
5, Kontroletoetse, siklus 9
10, Kontroletoetse, siklus 10
20, SKOOL SLUIT (Rapporte)
Dokumente