Hierdie bladsy bevat belangrike inligtig en skakels na belangrike dokumente rakende die akademiese verloop in die skool. Hierdie dokumente kan in PDF formaat besigtig of afgelaai word. U rekenaar moet hiervoor oor die regte sagteware beskik om sulke lêers te kan lees. Hierdie kan afgelaai word vanaf die webwerf van Adobe as ‘n PDF leser.
Ander tersake dokumentasie en inligting!
Tersake dokumentasie en inligting kan ook op ander bladsye op ons werf besigtig of afgelaai word.