Hierdie bladsy word gewy aan aan dié leerders wat op die gebied van akademie die skool se naam in ere hou.
Klas van 2019
DUX
Ryno Swanepoel
7 vakonderskeidings

TOP 10
- Ryno Swanepoel
- Rickus Greyling
- Megan Angus
- Lésa Swanepoel
- Desiré Gouws
- Bianca Cronjé
- Righardt van Zyl
- Nantus Davel
- SW Craig
- Marnu Wells
GRAADPRESTASIE
Graadgemiddeld: 63,4%
- A-Gemiddeldes: 2
- B-Gemiddeldes: 19
- C-Gemiddeldes: 37
Slaagsyfer: 98%
Vrystelling: 77,4% van groep