Akademie

Snapshot_22

Skool heropen op 3 Mei 2021!

Alle personeel en leerders begin Maandag, 3 Mei 2021. Pionier se program is lekker vol met sport en kultuur wat volstoom aangaan (steeds onder Covid19 protokol.)

Ongelukkig word daar steeds geen toeskouers by enige buitemuurs toegelaat nie. Regstreekse uitsendings sal so ver moontlik aan u gekommunikeer word.

BELANGRIK! Die inligting op hierdie bladsy kan verander in die lig van COVID 19!.

WELKOM TERUG, Graad 12's! Pionier skool en koshuis het heropen op 8 Junie 2020. WEES VEILIG!

Die invloed van die Korona-virus


Hangende die besluite van die regering in die verband, is alle akademiese programme opgeskort en sal datums aangepas word.

Slegs die hoof sal, in die lig van bogenoemde, inligting via die skoolkommunikeerder deurgee.