HOËRSKOOL PIONIER SKOOLNUUS                                             29 Januarie 2018
SOOS VISSE IN DIE WATER

2018 se swem-gala het vlot verloop en ook ‘n paar puik swemmers opgelewer wat, soos ‘n bekende vergelyking lei, so fris is soos visse.  Trots berig ons hierdie week van die volgende trofee-wenners:
D/14 T. VAN AARDT Wisseltrofee: Danielle Bosman, S/14 L.M. BOTHA Wisseltrofee: Janus Pretorius, D/15 BOBBY AUCAMP Wisseltrofee: Marjean van Zyl, S/15 COBUS AUCAMP Wisseltrofee: Estiaan Botes, D/16 J.P. WILLEMSE Wisseltrofee: Berne van Heerden, S/16 JOE MARAIS Wisseltrofee: Arnau Bosch, D/16 4U CARPET CLEANERS Wisseltrofee vir Wisselslag: Berne van Heerden, S/16 MAUDI WELKEN Wisseltrofee vir Wisselslag: Arnau Bosch, D/17 HUSQVARNA Wisseltrofee: Jarine de Jager, S/17 HUSQVARNA Wisseltrofee: Muller Smith, Junior Dogters Wisseltrofee vir 50m Vlinderslaq: Danielle Bosman, Junior Seuns Wisseltrofee vir 50m Vlinderslag: Estiaan Botes, Senior Dogters EMILE VAN WYK Wisseltrofee vir 50m Vlinderslag: Berne van Heerden, Senior Seuns JACQUES VAN WYK Wisseltrofee vir 50m Vlinderslag: Arnau Bosch, Senior Dogters WIESIE LE ROUX Wisseltrofee vir 100m Vryslag: Berne van Heerden, Senior Seuns J.H.B. VAN AARDT Wisseltrofee vir 100m Vryslag: Muller Smith, Senior Dogters JAMES LANDSBERG Wisseltrofee vir 100m Rugslag: Berne van Heerden, Senior Seuns HESTER DELPORT Wisseltrofee vir 100m Rugslag: Muller Smith, D/19 HEINZ EGLY Wisseltrofee vir Wisselslag: Tanja van Biljon, S/19 VRYHEID NISSAN Wisseltrofee vir Wisselslag: Jaco Lourens, Aflosse: VRYHEID BONDING Skild: Larixia, Junior Victrix Ludorum - INA TERBLANCHE Wisseltrofee: Danielle Bosman, Junior Victor Ludorum - DIXIE TERBLANCHE Wisseltrofee: Estiaan Botes, Victrix Ludorum - INA CRONJe Wisseltrofee: Berne van Heerden, Victor Ludorum - AFRICAN EAGLE Wisseltrofee: Muller Smith, Dogters Wenlaer - NICOLENE & YOLANDI BESTER Wisseltrofee: DISA, Seuns Wenlaer - STEGENS Wisseltrofee: DEWET, Gekombineerde Wenlaer Wisseltrofee: Beyerisa.

Baie geluk aan ieder en elk van hierdie leerders en dankie ook aan elke personeellid wat hulle weg oop gesien het om van hierdie gala ‘n groot sukses te maak.
 
BLOEDBANK BESOEK
Soos in die verlede het die Pioniers hul kant gebring om deel te wees van die Bloedbankdag by Pionier. 70 leerlinge het vrywillig tydens hul besige skedule by gedra tot die 55 eenhede bloed. Goeie beheer van Pionier se studentekorps met die hulp van die Bloedbankspan het dit ‘n uiters suksesvolle dag gemaak.

TENNISPROEWE
Baie geluk en baie sterkte aan die volgende dogters wat gaan deelneem aan die NKZN tennis proewe in die eerste week van Maart vanjaar: Anika Smit en Chezaan van Rensburg.  Ons weet dat dit goed saal gaan.