Ons busvervoerstelsel is een van die belangrikste bene van ons skool.  Die busse is verantwoordelik vir die vervoer van leerlinge van en na ouerhuise en tuistes uit Richardsbaai, Empangeni, Eshowe, Melmoth aan die kus, Pongola, Dundee, Newcastle, Ladysmith, Utrecht en Winterton.  Verder word leerlinge vir sporttoere en -bepalings, kultuur en ander leerlingbedrywighede regoor die land vervoer.  Dit is daarom baie belangrik dat die voertuie in ons diens van puik gehalte en in puik toestand moet wees.

Die volgende omsendbriewe rakende busreëlings kan van ons webwerf afgelaai word.  Let daarop dat u rekenaar sekere sagteware nodig het om sulke dokumente in PDF-formaat te kan oopmaak.  Hierdie kan gratis van die webwerf van Adobe afgelaai word (Adobe Reader).  Klik op die skakel hieronder vir die betrokke inligting.

BUSBRIEWE - 3de KWARTAAL 2017:

 BUSBRIEF - DUNDEE, WINTERTON, PIETERMARITZBURG 23 Junie 2017
 BUSBRIEF - PONGOLA, MKUZE, BOABAB, HLUHLUWE 23 Junie 2017
 BUSBRIEF - RICHARDSBAAI, EMPANGENI, ESHOWE, MELMOTH, ULUNDI 23 Junie 2017
 BUSBRIEF - UTRECHT, NEWCASTLE 23 Junie 2017
 BUSBRIEF - PAUL PIETERSBURG 23 Junie


BUSTYE 2017

 BUSTYE - 31 Maart 2017


Busroete