SPORT TOEKENNINGS 2015
Natasha Kleyn 2015 SPORTVROU VAN 2015:

Natasha Kleyn


0/16 A Netbal
0/16 KZN Netbal

Swem Level 2, deelname aan Nationale Kampioenskappe Swem
KZN Atletiekspan


 
Heinrich Harris 2015 SPORTMAN VAN 2015: 


Heinrich Harris



Verteenwoordig SA in Engeland en verower 'n 6de plek
Word aangewys as Top Veerskut in SA

 
Marco Fuhri 2015 MEES VEELSYDIGE SPORTPERSOONLIKHEID 2015:

Marco Führi

1ste Span Rugby & 7's Rugby
NKZN Rugby
KZN RIngbal
1ste Span Krieket
Atletiekspan en woon alle byeenkomste by.

 
Jaco Schutte 2015 MEES UITSTAANDE SPORTPRESTASIE 2015:

Jaco Schutte

Ingesluit in die Olimpiese Swem Oefengroep vir 2016
Stel 4 Nuwe Nationale Rekords op.