BESTE SENIOR BOULER 2017
Beste senior bouler 2017
Roland Breedt

BESTE SENIOR KOLWER

beste senior kolwer 2017
Christiaan Zietsman

BESTE VELDWERKER O/18

beste veldwerker o/18 2017
Wildré van der Berg

BESTE KOLWER O/15

Beste Kolwer O/15 2017
Tiaan Marais
Tiaan word ook opgeneem in NKZN-streekspan om aan die verdere KZN-proewe deel te neem. Hy word ook aangewys as kaptein van die span.

BESTE BOULER O/15

Beste Bouler O/15 2017
Drikus Geyser

BESTE KOLWER O/14
Beste Kolwer O/14 2017
Juan Greyling

BESTE BOULER O/14

Beste Bouler O/14 2017
Daniël Buijs
 

1ste KRIEKETSPAN 2017
1ste Krieketspan 2017
VOOR: Wildré van der Berg, mnr Johan Herbst, Christiaan Zietsman, mnr Riaan Muller, Roland Breedt.
2de RY: Michael Williams, Hardus van der Merwe, Elmar Koekemoer, Divan Bezuidenhout,   Nantus Davel, Daniël Smuts, Jan-Paulus Kruger.
AGTER: Klopper Opperman, Jaco Coetzee

2de KRIEKETSPAN 2017
2de Krieketspan 2017
VOOR: Charles Meintjies, Michael Williams, mnr Pierre du Toit, Marcell Warden, GF Scheepers.
2de RY: Juan Greyling, Brandon Eyre, Neels van Deventer, H Snyman.
AGTER: Zander Barnard, Juandré Botes, H Bruyns.

O/15 KRIEKETSPAN 2017
O/15 Krieket
VOOR: Francois Theron, Tiaan Marais, mnr Karl-Johan Ewert, D Nel, H van Wyk.
2de RY: F Carstens, D Geyser, W Janse van Rensburg, H Carstens.
AGTER: Juandré Botes, Emile Botes, D Buijs, Ewart Potgieter, Jacques Erwee.