Pionier Skyfskiet spog vanjaar met nuwe hemde en spandrag.  Groot dankie aan al ons borge wat dit moontlik gemaak het.
2017 was 'n groot jaar vir skyfskiet.  Vele skuts word opgeneem in die KZN span, terwyl ons nie minder nie as twee Springbokke oplewer

Baie sterkte vir jul 2018 seisoen skuts.

Skyfskiet 2017