Jana Grobbelaar   KULTUURTROFEË 2015
Jana Grobbelaar


Lid van die Skoolkoor vir 3 Jaar, deelname aan eisteddfods en Satch - Halfklere.
Beste Senior debatvoerder by Skool Oratorsaand.
Dring deur tot semi-finale rondte by ATKV Redenaarskompetisie.
Verower 2de plek by EG Jansen Redenaarskopetisie
Wen trofee vir Beste Leser by Newcastle Esteddfod.
 Was die wenner by Pionier Eisteddfod vir Engels en Afrikaanse Skryfwerk.
Skryf n tot nationale kreatiewe skryfkompetisie en haar skryfstuk was
gepubliseer in die nationale publikasie 'Die Poort'
Was 'n lid van die ATKV Jeugtak vir die afgelope drie jaar en was op die 
bestuurskommitee vir twee jaar.
Ook Lid van die Landdiens

TROTS OM DEEL VAN JOU SUKSES TE WEES JANA!!
 
Hoërskool Pionier Orators Wisseltrofee vir Junior Redenaar:

JP Venter Oratos Wisseltrofee vir Senior Redenaar:

Koos Dames Wisseltrofee: Junior Redenaar

Rapportryerskorps Wisseltrofee: Senior Redenaar

Francois Krause Trofee Koor:

CW Smith Wsseltrofee vir Mees Uitstaande Kultuur Prestasie

Musiekblyspel/Drama Trofee:
Waldo van der Westhuizen

Jana Grobbelaar

Francois Du Preez

Zamo Mathebula

Dominique de Wet & Ashley Fourie

Zamo Mathebula

Waldo van der Westhuizen